Slaapsag
R 67
ADD TO CART
Limited Stock · Only 3 Left
Hierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sprei dit midelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim. Lavandula gaan jou heerlik laat slaap. Dit help ook met sinus vir aande wanneer jy sukkel met n toe neus. Dit kan n verrassende bederf ook wees in jou wastewater.
50ml
Customer reviews
No reviews yet.