Voetbalm Roosmaryn & salie
R 320
ADD TO CART
Limited Stock · Only 4 Left
200ml
Roosmaryn is antisepties & help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie! Salie in die formulasie daarin teen word geassosiƫer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend!
Customer reviews
No reviews yet.